Kat in die pan vir die Fransman (Jeugverhaal)

Kat in die pan vir die Fransman (Jeugverhaal)

Kat in die pan vir die Fransman (Jeugverhaal)

Brand:MML
Product Code:M9780636112223
Availability:10
  • R89.47

Product Lead time: 2 to 4 working days

Bruno, 'n slimkop-boekwurm, sy beduiwelde rooikop-tweelingsuster, Bronnie, en hul maat, Ben, moet die misterieuse verdwyning van hul geliefde kat, Kattebol, oplos. Het die onderonsie tussen hulle ma en die sjef by die Volkskombuis dalk 'n rol gespeel in die hele drama? Hierdie is 'n opwindende avontuurverhaal wat behendige speurwerk vereis.

Die spanningslyn, die aksie, die dialoog, alles word knap hanteer, maar dis veral die humor wat die verhaal bo soveel ander laat uitstyg.
Marita van der Vyver, beoordelaar MML-Letterkundekompetisie

Sluit in 'n afdeling met woordverklarings, vrae en aktiwiteite.

Write a review

Please login or register to review