Groenmambas en Shaka se Spies, Die (Jeugverhaal)

Groenmambas en Shaka se Spies, Die (Jeugverhaal)
Brand: MML
Product Code: M9780636112216
Availability: 5
R81.58
Qty: Add to Cart

Product Lead time: 2 to 4 working days

Zuki, Alisha, Xavier en Inge is in Graad 7 en hulle was nog altyd goeie maats. Die vier beland gedurig in die middel van die een of ander avontuur. Dis die dat hulle in Graad 3 besluit het om hulself die Groen Mambas te noem. Op 'n skooltoer na Durban beland die Mambas weer onverwags in die middel van 'n avontuur. Hulle gaan baie braaf moet wees om hierdie avontuur te oorleef!

'Moderne kinders sal maklik identifiseer met hierdie spanningsverhaal omdat dit so seepglad aangebied word soos 'n TV-reeks.' Marita van der Vyver, beoordelaar van die MML-Letterkundekompetisie

Sluit in 'n afdeling met woordverklarings, vrae en aktiwiteite.

Carina Diedericks-Hugo is die skrywer van die Thomas-reeks en ander boeke sluit in Koning Henry, Operasie M.I.A.A.U. en Die verdrinking van Josua van Eden.

There are no reviews for this product.

Write a review

Your Name:


Your Review:Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below: