Kaperjol Leesboek, Graad 5: Karlien en Frans red die WΩreld

Kaperjol Leesboek, Graad 5: Karlien en Frans red die WΩreld

Kaperjol Leesboek, Graad 5: Karlien en Frans red die WΩreld

Brand:MML
Product Code:M9780636040557
Availability:5
  • R91.23

Product Lead time: 2 to 4 working days

Die Kaperjol-reeks vir Eerste Addisionele Taal-leerders van Afrikaans is volledig hersien om te voldoen aan die vereistes van die Nasionale kurrikulumverklaring. Di bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders se belangstelling te prikkel en te verseker dat hulle die klaswerk sal geniet.
Kaperjol bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Saam vorm die komponente van die reeks: die Leerder-boekem die Leesboeke en die Onderwysersgidse 'n wegsprigplek vir kreatiewe ideas.
Die verhale in die Leesboek:
Is spesiaal vir addisioneletaal-leerders geskryf
Is boeiend en word op 'n toeganklike manier vertel.

Write a review

Please login or register to review