Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek (NKABV)
Product Lead time: 2 to 4 working days
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)