Lees sonder grense Graad 6: Die Seekoei-boek (Tweede Addisionele Taal)

Lees sonder grense Graad 6: Die Seekoei-boek (Tweede Addisionele Taal)
Brand: MML
Product Code: M9780636086043
Availability: 8
R104.39
Qty: Add to Cart

Product Lead time: 2 to 4 working days

Lees Sonder Grense - meer as net 'n gewone leesreeks!

Die Seekoei-boek is 'n splinternuwe toevoeging tot hierdie baie bekende leesreeks en is spesifiek vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal ontwikkel.

- Diet voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring.
- Al vyf leeruitkomste vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal word deurgaans in die Onderwysersgids aangedui.
- Die leerders ontdek betekenis en begrip deur leerdergerigte leesaktiwiteite en treffende visuele materiaal.

There are no reviews for this product.

Write a review

Your Name:


Your Review:Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below: