Kaperjol Leesboek, Graad 6: Alex en die geheime Kristal

Kaperjol Leesboek, Graad 6: Alex en die geheime Kristal
Brand: MML
Product Code: M9780636061507
Availability: 5
R82.46
Qty: Add to Cart

Product Lead time: 2 to 4 working days

Die Kaperjol-reeks vir Eerste Addisionele Taal-leerders van Afrikaans is volledig hersien om te voldoen aan die vereistes van die Nasionale kurrikulumverklaring. Di bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders se belangstelling te prikkel en te verseker dat hulle die klaswerk sal geniet.
Kaperjol bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Saam vorm die komponente van die reeks: die Leerder-boekem die Leesboeke en die Onderwysersgidse 'n wegsprigplek vir kreatiewe ideas.
Die verhale in die Leesboek:
Is spesiaal vir addisioneletaal-leerders geskryf
Is boeiend en word op 'n toeganklike manier vertel
Leterselfdertyd taalstrukture en woordeskat vas.

There are no reviews for this product.

Write a review

Your Name:


Your Review:Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below: